Laerskool Constantiapark het tans 1287 leerders met 48 opvoeders en word administratief ondersteun deur 2 administratiewe personeel in die kantoor en 8 algemene assistent personeel op die skoolterrein. Die grondslagfase vanaf graad 1 tot 3 het 'n gunstiger leerder en opvoeder verhouding sodat die grondslag stewig gelĂȘ kan word. Die Gauteng Departement van Onderwys voorsien 31
opvoeders. Die beheerligaam het die opvoeders aangevul met 20 personeel.